STEYTLERVILLE

Proud socio-cultural village


Boogie Prizes    
PRYS NR BESKRYWING WENNER
* Almal wat eerste bok geskiet het: Werner Hurter
A 1 Span met die mees gepasde naam NR 1 MOERVOL
A2 Span met die mees gepasde naam NR 2 KRANSKA**ERS
B1 Jongste Skut:  gebore 10 November 1993 Martin (Jnr) Lotter
B2 Jagter wat eerste verjaar / naaste aan die Safari datum Pierre Potgieter: 25 Mei
C1 Netjies, volledig en bedagsaamste inskrywing SF Cilliers
C2 Span: leesbaarste registrasie vanoggend (I) Span 28 - Bronze Crocs Bernard Delport
    (ii) Span 2 - Three bulls & one Cherry
    (iii) Span 25 - Loodpilketties
D Gees van die geleentheid Etienne le Roux
E Kleinste Bokkie geskiet Werner Hurter
    Denzil Witthuhn
F Swakste skoot DB Rust (Loodpilketties)
G Mooi Storie Rob Phister
H1 Ons afslaer Louis Hayward
H2 Die boer wat `n 2de agtereenvolgende jaar Schalk & Morraine Nel
  3 spanne uitneem na verskillende plase  
I Boere - Baie dankie die dag & jul moeite  
J COTH Trofee Leon de Klerk
  Lucky Draw HUBERT MAASDORP
 
248 bokke is die jaar geskiet (Culled) gemid 21.47kg (5324.30kg in totaal)
29 spanne is veld toe op 26 eiendomme van 21 boere.