Dorper farmers - something for you and the family! The EP Dorper Championships take place at Steytlerville Showgrounds in September. But there is more than just that - potjiekos competition, dance, ….
Contact Ross Henderson at 079 897 8995 or rosskaroo@gmail.com for more details.
Dorperboere - iets vir julle en die familie! Die OP Dorperkampioenskappe vind op die Steytlerville Skougronde in September plaas. Maar daar is heelwat meer, bv. ‘n potjiekos kompetisie, ‘n dans, ….
Kontak gerus vir Ross Henderson vir meer besonderhede by 079 897 8995 of rosskaroo@gmail.com.